Skip to product information
1 of 5

Skewe skouersak

Skewe skouersak

Regular price R 350.00
Regular price Sale price R 350.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

Cross body bag - dis die meer bekende naam. Onthou jy "moonbags"? Hierdie is die moonbag se cool niggie. 😉 Baie, baie "in". As jy (soos ek) 'n leesbril en 'n sonbril moet saamkarwy, gaan jy net-net jou sleutel, sneesies, en selfoon ook ingedruk kry. Maar, hey, jy gaan cool wees 😎 Op brawe dae, wanneer ek die wêreld sonder my lipstiffie, hoofpynpille, oorpluisies, paspoort, kougom, handeroom, parfuum, (en nog 'n paar ander dinge...) aandruf, is ek mal oor my skewe skouersak. Dan druk ek net my selfoon en sleutels in en voel so vry en onafhanklik soos in my jeug. Lekkerste gevoel ooit.  

Kry vir Jou 'n katoen skewe skouersak. 

Color: Yellow
View full details
Your cart
Variant Variant total Quantity Price Variant total
Skewe skouersak
Yellow
Yellow
R 350.00/ea
R 0.00
R 350.00/ea R 0.00
Skewe skouersak
Blue
Blue
R 350.00/ea
R 0.00
R 350.00/ea R 0.00

View cart
0

Total items

R 0.00

Product subtotal

Taxes included. Discounts and shipping calculated at checkout.
View cart