Skip to product information
1 of 5

Smuktas / snack sakkie

Smuktas / snack sakkie

Regular price R 220.00
Regular price Sale price R 220.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

Jy is welkom om jou grimering in hierdie sakkie te stoor, maar ek gebruik dit vir my snax. Ek het heeltemal te laat in my lewe geleer hoeveel waarde 'n klein snack-sakkie het. Deesdae raak ek nie meer "hangry" (hungry and angry) nie, want daar is altyd noodvoorraad naby. Dis ook heelwat goedkoper as om padlangs duur dinge te koop om te eet, of later duur daarvoor te betaal (as jy weet wat ek bedoel...). Maar as jy nie groot op snax is nie, kan jy jou grimering daarin pak, oukei. 

Kry vir Jou 'n katoen kosak/smuktas. 

Color: White
View full details
Your cart
Variant Variant total Quantity Price Variant total
Smuktas / snack sakkie
Blue
Blue
R 220.00/ea
R 0.00
Sold out
R 220.00/ea R 0.00
Smuktas / snack sakkie
White
White
R 220.00/ea
R 0.00
R 220.00/ea R 0.00

View cart
0

Total items

R 0.00

Product subtotal

Taxes included. Discounts and shipping calculated at checkout.
View cart