1
/
of
3
Sonsoen heelHAKKE
Sonsoen heelHAKKE
Regular price
R 139.00
Regular price
Sale price
R 139.00
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Wanneer sien jou voete die soen? Seker byna nooit nie - gee vir hulle 'n bietjie Sonsoen. ’n Opgewekte geur wat aanklop met lemoen, kuier met bergamot, groet met kaneel, en jou hakke heel en lig laat.
Smeer daagliks aan droë of growwe hakke (of soos benodig). Vir die beste resultate, trek vir minstens 20 minute kouse aan na aanwending.
Hierdie 125 ml hakskeenroom is met essensiële olies gemaak en met die hand gemeng.
Kry vir Jou hakke 'n bietjie Sonsoen.
Ingredients: Petrolatum Jelly, Vegetable Glycerine, Corn Starch, Essential Oils (Citrus sinesis, Citrus bergamia, Cinnamon).
Share
