1
/
of
2
Sonsoen LekkerLUG
Sonsoen LekkerLUG
Regular price
R 169.00
Regular price
Sale price
R 169.00
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Sonskyn in 'n bottel? Hierdie is presies dit! Die oomblik wat jy dit ruik, kruip 'n warm glimlag oor jou gesig wat maklik oorspoel in 'n skaterlag - ’n opgewekte geur wat aanklop met lemoen, kuier met bergamot, groet met kaneel, en jou omvou met lag en lig.
Hierdie 200 ml room mist is met essensiële olies gemaak en met die hand gegooi.
Kry vir Jou bertop.
Ingredients: Alcohol Denat., Aqua, Essential oils (Citrus sinesis, Citrus bergamia, Cinnamon).
Share
