Upenya vir aknee-vel salf
Upenya vir aknee-vel salf
Couldn't load pickup availability
Upenya se produkte is gemaak om lekker eenvoudig saam te werk. Dit is spesiaal ontwikkel vir tienervelle wat geneig is tot aknee - maar enige probleemvel sal daarby baat vind.
Sorg vir Velonreinhede (30 ml): Wetenskaplik getoets om die voorkoms van velonreinhede op moeilike probleemareas te help verminder.
INGREDIENTS
Aqua (Water), Glycerin, Cetearyl Alcohol, Coco-Caprylate/Caprate, Sclerocarya Birrea (Marula) Seed Oil, Stearic Acid, Glyceryl Stearate, Glyceryl Stearate Citrate, Salicylic Acid, Cetyl Palmitate, Cocoglycerides, Hydrolyzed Jojoba Esters, Allantoin, Tocopherol, Xanthan Gum, Glyceryl Caprylate, Brassica Campestris (Rapeseed) Seed Oil, Benzoic Acid ,Dehydroacetic Acid, Benzyl Alcohol, Rosmarinus Officinalis (Rosemary) Leaf Extract, Potassium Hydroxide, Sodium Gluconate
Jy behoort binne 4 tot 8 weke 'n sigbare verbetering te sien. As jou velprobleme aanhou of ernstig is, beveel ons aan dat jy professionele advies inwin.
Dermatologies getoets · Mikrobioomvriendelik · Vegan · Gemaak in Suid-Afrika
Share
