1
/
of
3
Woudlig heelHAKKE
Woudlig heelHAKKE
Regular price
R 139.00
Regular price
Sale price
R 139.00
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Wie het gesê voete moet soos pepermint ruik? Wat van 'n bietjie Woudlig? ’n Ryk geur wat aanklop met salie, kuier met seder, groet met wierook, en jou hakke heel en tevrede laat.
Smeer daagliks aan droë of growwe hakke (of soos benodig). Vir die beste resultate, trek vir minstens 20 minute kouse aan na aanwending.
Hierdie 125 ml hakskeenroom is met essensiële olies gemaak en met die hand gemeng.
Kry vir Jou hakke 'n bietjie Woudlig.
Ingredients: Petrolatum Jelly, Vegetable Glycerine, Corn Starch, Essential Oils (Salvia sclarea, Boswellia serrata, Cederus atlantica).
Share
