1
/
of
2
Woudlig LekkerLUG
Woudlig LekkerLUG
Regular price
R 169.00
Regular price
Sale price
R 169.00
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Verbeel jou jy loop vroegoggend in 'n woud. Dis mistig, maar 'n bietjie lig druk deur die blare. Die grond is klam en met elke tree wat jy gee, ruik jy die woudlig - ’n ryk geur wat aanklop met salie, kuier met seder, groet met wierook, en jou omvou met ‘n diep, vaste vrede.
Hierdie 200 ml room mist is met essensiële olies gemaak en met die hand gegooi.
Kry vir Jou woulig.
Ingredients: Alcohol Denat., Aqua, Essential oils (Salvia sclarea, Boswellia Serrata, Cederus atlantica).
Share
