Collection: lekkerEET

Sommige dae wil ek 'n hele bak roomys met 'n lepel sit en eet. Gelukkig nie elke dag nie. Maar so nou en dan kort jy soedgoed vir jou siel. Jy kan al die fudge of koekies vir jou self hou, of jy kan dit as klein geskenkies gee. Dis afsonderlik verpak en perfek vir 'n kosblik of handsak wanneer jy reg maak vir lang dag. Of 'n lekker dag 😉